速報APP / 家庭 / GOBE Graad 5 Afrikaans

GOBE Graad 5 Afrikaans

價格:免費

更新日期:2017-06-22

檔案大小:14M

目前版本:1.01

版本需求:Android 4.0 以上版本

官方網站:https://gobeprogramming.wordpress.com/

Email:gobe.edu.programming@gmail.com

聯絡地址:GOBE Programming 4500 Hwy 57 Apartment 837 Ocean Springs Mississippi 39564

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖1)-速報App

Die program berei graad 5 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖2)-速報App

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

Daar is 5 gedigte met vrae oor alliterasie, assonansie, personifikasie, metafoor en rym

23 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖3)-速報App

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖4)-速報App

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

woorde wat dieselfde klink

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖5)-速報App

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖6)-速報App

verkleining

vraagsinne en bevelsinne

afrkortings

ontkenning

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖7)-速報App

direkte en indirekte rede

onderwerp, voorwerp en gesegde

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

GOBE Graad 5 Afrikaans(圖8)-速報App